I will recommend BahaEntertainment to any bridal couple! Alwyn & Dirkie are both great people to work with and they are very flexible in terms on music styles. I never had to worry about the music or sound at out wedding and being a photographer in the wedding industry I’ve worked with many service providers
BahaEntertainment is a great company and definitely worth booking!
Christine Meintjies & Ian , October 2010
Daar is twee dinge wat n troue maak of breek. Die mense en die MUSIEK. As gevolg van die uitstekende musiek wat verskaf is deur Baha Entertainment by ons troue , kon die gaste nie help om heeltyd op die dansvloer te wees nie. Ek wil baie dankie se aan Baha Entertainment vir julle uitstekende diens . Julle het gesorg dat daar n besonderse atmosfeer heers oor die hele troue . Dankie vir die uitstekende keuse van musiek waarop oud en jonk kon dans , tot lank verby middernag. Aangesien ons in n woud getrou het , was die klank seker n uitdaging, maar julle het uitstekende kwaliteit toerusting gebruik wat verseker het dat ons top kwaliteit klank gehad het vanaf die seremonie, tot op die buitelug dansvloer. Dankie ook vir jul entoesiasme , vriendelike diens en hoe standaarde . Ek sal Baha Entertainment vir almal aanbeveel vir enige funksie. Julle weet nie net hoe om n partytjie aan die gang te kry nie, maar veral hoe om n partytjie aan die gang te hou ! Dankie weereens ! Ons troue sou nie dieselfde gewees het sonder julle nie .
26 Februarie 2011, Melissa en Arnold Dietstein
“Baie dankie vir julle fantastiese diens! Julle het dadelik ons musiek smaak verstaan en die musiek het uitstekend met die trand van die aand verloop. Ons het ‘n absolute ongelooflikke tyd gehad en julle een treffer na die ander het ons almal vasgepen gehad op die dansvloer! ”
Nico & Lisa van Zyl
“Thank you!” “We had such an amazing time at our wedding. You did a fabulous job and we were truly impressed. All our guests had a great time and sure enjoyed the music. We will definitely recommend you to all we know! Thank you so much for contributing to a wonderful evening for us, you were such a pleasure to work with!
Brent & Malannie Casteling
“On 25 April 2009 the big day arrived for Marisa and me. Our wedding day was a great day and what made it even more fun was the big party at the reception. I would just like to thank our DJ’s for a great evening of music making, ass shaking and all over great evening for us. I have been to a couple of weddings before and so often you find the hall empty when the bride and groom take’s off. This however was not the case at our wedding, I think even my grandfather stayed till just before 12 o’clock. Our DJ’s read the crowd perfectly and played great music the whole night. I think that there was not a time that the dance floor was not the place to be.” Thank you again Alwyn and Dirk.
Leonardo and Marisa van Onselen